Press ArticlesHouse Tour: Marcella's Miracle Cob House
Marcella de Boom is no ordinary woman, she has built her entire home with her own two hands. The inspiration was "creative poverty", a wild dream of building a home, without spending more than $5000! The dream started to materialize when she met Interior Architect and Cob lover; Dawn McAdam by coincidence. Dawn is a conceptual genius and the two creative souls masterminded a plan in no time. Read article Die Mistieke Kuns van Marcella de Boom (Uitstalling Oktober - November 2007)
Omdat goeie kuns op verskeie vlakke beweeg en op baie maniere geïnterpreteer kan word, sal elkeen anders na hierdie twaalf werke van Marcella kyk. Ons kan baie lank voor elkeen van hulle staan en telkens iets nuuts, iets persoonliks, daarin vind. Ek vertrou dat Marcella haarself sal herken in wat ek in die perspektief van ‘n liefhebber van die mistiek ontdek in die unieke wêreld wat hier rondom ons hang Read article
Op Sondagmiddag 23 Augustus het Marcella, soos elke ander dag, met haar honde in Cullinan se koppies gaan stap. Hierdie keer het sy egter nie teruggekeer nie. Sy is aan ’n hartaanval oorlede. Read article | |
Website of South African Artists |
![]() |